Genoeg brandstof beskikbaar vir SA-gebruikers – DMPR

Die departement van minerale en petroleumhulpbronne (DMPR) wil die publiek verseker dat brandstofvoorsiening in Suid-Afrika stabiel is en dat daar geen onmiddellike tekort aan brandstof is nie. Die departement monitor ook die situasie in die Midde-Ooste en hoe dit internasionale oliepryse kan beïnvloed. Verhoogde brandstofpryse word egter verwag. Volgens die woordvoerder, Lerato Ntsoko, is die … Continue reading Genoeg brandstof beskikbaar vir SA-gebruikers – DMPR