Gesin kondig swangerskap ná hartseer aan

Tayla Venter en Addie Jacobs het aangekondig dat hulle ‘n baba in Junie 2026 verwag. Die paartjie het einde Januarie vir Ava, hulle babadogter van 1 jaar en drie maande, aan die dood afgestaan. Hulle het die blye nuus so op sosiale media met foto’s aangekondig: “One we hold in our arms… One we hold … Continue reading Gesin kondig swangerskap ná hartseer aan