Glen-plaasmoord – polisie neem twee in hegtenis
VYRSTAAT. – Die liggame van Christo (76) en Christa Morrison (73) is Saterdag 4 Mei grusaam op hulle plaas naby Glen vermoor ontdek. Twee gesoekte verdagtes is op Bloemhof in hegtenis geneem. Sers. Mahlomola Kareli sĂȘ die provinsiale eenheid vir ernstige en geweldsmisdaad het Vrydag omstreeks 14:00 inligting ontvang. Omstreeks 23:00 is saam met Welkom … Continue reading Glen-plaasmoord – polisie neem twee in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed