Grondwethof skrap ouerverlof-wette as ongrondwetlik
GAUTENG. – Die konstitusionele hof het Vrydag ’n eenparige uitspraak gelewer waarin dit dele van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (BCEA) en die Werkloosheidsversekeringswet (UIF Act), wat kraam- en ouerverlof reguleer, as ongrondwetlik en ongeldig verklaar het. Die saak is aanhangig gemaak deur Werner en Ika van Wyk, ’n getroude paar van Johannesburg, saam met … Continue reading Grondwethof skrap ouerverlof-wette as ongrondwetlik
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed