Hantavirus-geval op vlug van Airlink ondersoek

Die lugredery Airlink het bevestig dat gesondheidsowerhede ondersoek instel nadat ’n passasier wat op een van sy onlangse vlugte was, later vermoedelik aan die seldsame hantavirus-infeksie oorlede is. Daar was 82 passasiers en ses bemanningslede aan boord dié vlug. Volgens die Nasionale Departement van Gesondheid het die passasier saam met ander reisigers op ’n skip … Continue reading Hantavirus-geval op vlug van Airlink ondersoek