Help met Loxton-droogteprojek en wen

Vasvat Pro Venison en Vasvat Skietspan is besig met ’n projek om fondse in te samel om met die droogte te help. “Alle fondse word direk aan die Loxton-landbougemeenskap betaal,” sê Wouter Kirstein, mede-eienaar van Pro Venison-slaghuis. Hoe kan jy help? Koop ‘n lootjie vir slegs R1000 en staan...

Vasvat Pro Venison en Vasvat Skietspan is besig met ’n projek om fondse in te samel om met die droogte te help.

“Alle fondse word direk aan die Loxton-landbougemeenskap betaal,” sê Wouter Kirstein, mede-eienaar van Pro Venison-slaghuis.

Hoe kan jy help?

Koop ‘n lootjie vir slegs R1000 en staan ’n kans om ’n jagpakket ter waarde van R120 000 te wen.
Betaling kan gemaak word in Loxton-landbougenootskap se rekening:
ABSA Bank
Takkode: 632005
Tipe: Tjek
Rekeningnommer: 4058 237 681
Verwysing: Loxton Hulp, jou naam en van.
E-pos bewys van betaling met jou kontakbesonderhede na jaco@vasvatwild.co.za om in aanmerking te kom vir die prys.

Meer inligting hier

Looitjieverkope sluit op 28 Februarie 2019 om 24:00.

Skenkings van vragte voer bring hoop

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol