’n Rondloperhond is gister net na die haelstorm op 9 April in Swannsweg gevind.
“Die hond het hier by ons by Sports in Sight-oogkundige beland. Hy is nog hier,” sê Anzel.
Indien dit jou hond is, kan jy vir Sports in Sight op 053 861 2346 skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.