Het jy jou sleutels in Madocstraat in South Ridge verloor?

Lees ook :

Hierdie is nie 'n foto van die bos sleutels wat gevind is nie.

’n Dame het Dinsdagmiddag 5 Maart 2019 net voor 13:00 ’n bos sleutels in Madocstraat in South Ridge opgetel.

“Ek het ’n boodskap op ’n Facebook-groep geplaas, maar het nog geen navrae ontvang nie,” sê sy.

Indien jy glo dit kan moontlik jou sleutels wees, kontak Michael by FiND iT op WhatsApp of e-pos vir kontakbesonderhede.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App