Hisense Suid-Afrika skenk R240 000 vir sokkerster:

Kaapstad Hisense SA het ‘n borgskap van R240 000 toegeken aan ʼn 12-jarige sokkerster in wording. Die doel is om die sportman te ondersteun in sy droom om in die Europese ligas te speel. Die borgskap sal die skoolgeld van die Real Madrid-stigting se mees talentvolle Suid-Afrikaanse sokkerspeler vir die volgende vyf jaar dek. Dié … Continue reading Hisense Suid-Afrika skenk R240 000 vir sokkerster: