Hoë in sokkerkringe vir ‘bedrog en geldwassery’ in hof

Nuusflits, Uitgawe 1,892, Monday 5 May 2025 WES-KAAP. – Andile “Ace” Ncobo (57) en Salome Twaise Ncobo (47) sy vrou, verskyn vandag in die Bellville-landdroshof op aanklagte van bedrog en geldwassery, wat verband hou met miljoene rande vir ‘n projek in die Oos-Kaap. Ncobo is die voormalige bestuurder van die Premier Sokkerliga (PSL) asook voormalige … Continue reading Hoë in sokkerkringe vir ‘bedrog en geldwassery’ in hof