Hofsaak teen 12 SANW-beamptes uitgestel vir borgtogaansoek
GAUTENG. – Die saak teen 12 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is vir ‘n borgtogaansoek tot 1 Julie uitgestel. Luidens ’n hofbevel mag die identiteit van die beskuldigdes nie bekend gemaak word nie. Die beamptes is onder meer op aanklagte van die moord op lt.kol. Frans Mathipa en ontvoering in hegtenis geneem. Nuusflits … Continue reading Hofsaak teen 12 SANW-beamptes uitgestel vir borgtogaansoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed