Hooggeregshof bevestig wetlikheid van private brandbestryding

GAUTENG. – Die Pretoria-hooggeregshof het Woensdag 17 Desember ten gunste van die Sinoville Firefighting Association (SFFA/SBBV) beslis in ’n saak wat deur die Stad Tshwane aanhangig gemaak is oor die beweerde onwettigheid van private brandbestrydingsdienste. Die hof het Tshwane se aansoek van 26 November 2025 van die hand gewys en die stad gelas om alle … Continue reading Hooggeregshof bevestig wetlikheid van private brandbestryding