Huisoorsigkomitee stel 20 000 dokumente aangaande Jeffrey Epstein vry

Lees ook :

Jeffrey Epstein-hofdokumente vrygestel
Jeffrey Epstein-hofdokumente vrygestel fotokrediet: Wikipedia

VSA. – Die Huisoorsigkomitee het 20 000 dokumente aangaande die oorlede pedofiel, Jeffrey Epstein, vrygestel.

Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Van die dokumente wat vrygestel is, sluit in drie e-posse tussen Epstein en die skrywer Michael Wolf en tussen Epstein en Ghislaine Maxwell waarin president Donald Trump genoem word. In een van die e-posse skryf Epstein aan Wolf “natuurlik het hy geweet van die meisies, want hy het Ghislaine gevra om te stop”.

Epstein het in ‘n e-pos aan Maxwell gesê Trump het ure met een van die slagoffers by sy huis deurgebring.

Die Withuis het gesê die vrystelling van die e-posse is ‘n smeerveldtog teen Trump.

Trump het ontken dat hy enigiets te doen gehad het met Epstein se seksuele misdrywe.

Bronne: BBC, CBS News, ABC News

Lees ook: Jeffrey Epstein-hofdokumente moet vrygestel word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief