Hulp gevra om ‘ontvoerde’ Kimberley-vrou op te spoor
NOORD-KAAP. – Amanda Ward (32) is na bewering Vrydag omstreeks 23:00 uit ‘n huis in Beaconsfield ontvoer. Die Kimberley-polisie vra hulp om Ward op te spoor. Sers. Merapelo Pilane, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring Ward en haar kêrel het by die huis gekuier toe drie gewapende mans hulle glo met messe aangeval het. Die verdagtes … Continue reading Hulp gevra om ‘ontvoerde’ Kimberley-vrou op te spoor
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed