Indonesië dodetal styg oor 900

Lees ook :

Indonesië dodetal styg oor 900

INDONESIË. – Die dodetal ná die oorstromings in Indonesië het tot meer as 900 gestyg.

Lees ook: Dodetal in Indonesië styg steeds ná stormweer

Meer as 100 000 huise is vernietig en verskeie mense is steeds vermis.

Reddingswerk is steeds aan die gang.

Die gesamentlike dodetal in Indonesië, Thailand, Maleisië, Viëtnam en Sri Lanka as gevolg van die onlangse swaar reën, vloede en oorstromings is tans meer as 2 000.

Dit volg ná twee siklone, tropiese storms en monsoenreën die gebiede in een week getref het.

Bronne: BBC, CBS News, Gulf News

Lees ook: Dodetal in Indonesië styg steeds ná stormweer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief