Intensiewe soektog na vermiste seiljag en bemanningslede geloods
OOS-KAAP. – Twee Duitse burgers, van wie een dubbele Amerikaanse burgerskap het, word tussen Oos-Londen en Gqeberha op ‘n 42-voet seiljag, die Katouska, vermis. ’n Uitgebreide soektog is aan die gang. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder, sê in ‘n verklaring die seiljag wat laas Mauritius aangedoen het, het Donderdagaand ’n mayday-sein uitgestuur omdat die seiljag water ingeneem … Continue reading Intensiewe soektog na vermiste seiljag en bemanningslede geloods
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed