Jeff Radebe vul Ramaphosa se skoene

Lees ook :

Jeff Radebe, minister van energie, is op die oomblik Suid-Afrika se waarnemende president. 

Die presidensie het in ‘n verklaring, wat Maandag uitgereik, erken dat Radebe die verantwoordelikhede sal aanvaar om die waarnemende president van Suid Afrika te wees in Ramaphosa se afwesigheid. “President Ramaphosa is in Maputo, in die Republiek van Mosambiek, waar hy vir Filipe Nyusi sal ontmoet om streeks- en globale kwessies van gemeenskaplike belang te bespreek.  

Normaalweg sal die waarnemende president van Suid-Afrika die verantwoordelikheid van die adjunkpresident wees, wat David Mabuza is, maar Mabuza is op ’n werksbesoek aan Ethiopië, as deel van Ramaphosa se spesiale gesant na Suid-Soedan. Daarom, vir ten minste ‘n dag, is alle sake wat verband hou met die welsyn van Suid-Afrika in Radebe se hande gelaat.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief