Johannesburgse departement blameer vir Marshalltown-brand

Lees ook: Tronk waarin Thabo Bester en Rosemary Ndlovu aangehou word deur brand beskadig ‘n Ondersoek na die brand waarin 77 mense in die Usindiso-gebou in Marshalltown dood is, het bevind die departement van menslike nedersettings is vir die brand verantwoordelik. Die ondersoek het bevind owerhede se nalatigheid het veroorsaak dat die gebou ‘n nes … Continue reading Johannesburgse departement blameer vir Marshalltown-brand