Jong man verdwyn spoorloos van plaas

LIMPOPO. – Reuben Marsberg (22) het sedert Woensdag spoorloos verdwyn. Die Levubu-polisie het ‘n soektog na hom van stapel gestuur. Volgens polisiewoordvoerder, sers. Mienkie Ramakgoakgoa, het Marsberg se broer aangedui dat Reuben hom omstreeks 17:30 by sy vriendin afgelaai het, met die plan om hom die volgende oggend weer op te laai. Toe hy sy … Continue reading Jong man verdwyn spoorloos van plaas