Joshlin Smith-oorskot nié gevind nié
WES-KAAP. – Nuwe leidrade in die Joshlin Smith-saak het na vore gekom nadat sy reeds twee jaar lank vermis is. Die polisie waarsku egter teen onbevestigde en misleidende plasings op sosiale media oor die beweerde opsporing van haar liggaam. Kapt. F.C. van Wyk sê die publiek moet seker maak dat inligting betroubaar en bevestig is … Continue reading Joshlin Smith-oorskot nié gevind nié
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed