Joshlin Smith – verhoor begin eersdaags op Saldanha

Nuusflits, Uitgawe 1,819, Friday 21 February 2025 WES-KAAP. – Die verhoor van die beskuldigdes in die saak van Joshlin Smith, wat reeds ‘n jaar gelede vermis geraak het, begin op 3 Maart in die Saldanha Multi-Purpose Centre, wat vir die duur van die verhoor tot ‘n hooggeregshof verklaar word. Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die NVG, … Continue reading Joshlin Smith – verhoor begin eersdaags op Saldanha