Julius Malema skuldig op 5 vuurwapen-aanklagte

OOS-KAAP. – Julius Malema, die leier van die EFF, is vandag (Woensdag) in die Oos-Londen-landdroshof op al vyf aanklagte van die vuurwapenbeheerwet teen hom, skuldig bevind. Vonnisoplegging moet nog plaasvind; Malema kan gevangenisstraf van tot 15 jaar tronkstraf opgelê word. Twanet Olivier, die landdros in die saak, het Malema is op die onwettige besit van … Continue reading Julius Malema skuldig op 5 vuurwapen-aanklagte