Julius Malema Vrydag in hof vir voor-vonnis verrigtinge

OOS‑KAAP. – Julius Malema, die leier van die EFF, sal Vrydag in die Oos Londen-landdroshof verskyn vir voor‑vonnis verrigtinge wat verband hou met ’n vuurwapensaak wat uit ‘n EFF-byeenkoms in 2018 spruit. Malema is op 1 Oktober 2025 skuldig bevind aan die onwettige besit van ’n vuurwapen, onwettige besit van ammunisie, die afskiet van ’n … Continue reading Julius Malema Vrydag in hof vir voor-vonnis verrigtinge