Kankerpasiënte van staatshospitale in Gauteng wag
GAUTENG. – 2 637 – dit is die getal pasiënte wat op kankerbehandeling by Steve Biko- akademiese hospitaal in Pretoria en Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg vir behandeling wag. Die getalle is tydens ‘n vergadering van die gesondheidskomitee van die Gautengse wetgewer bekendgemaak. Van die 2 637 pasiënte is 1 440 met prostaatkanker en 848 vir … Continue reading Kankerpasiënte van staatshospitale in Gauteng wag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed