Kempie se afsterwe betreur, ma vyf maande gelede oorlede

GAUTENG. – Divann Lamprecht, ‘n gr. 11-leerling van HoĆ«rskool Kempton Park, is Donderdagoggend oorlede, waarna sy organe geskenk is. Hy en Johann Lamprecht, sy pa, het vyf maande gelede sy ma aan kanker verloor. Dit oorsaak van Divann se afsterwe is nie bekend gemaak nie, maar in kommentaar onder die skool se plasing op sosiale … Continue reading Kempie se afsterwe betreur, ma vyf maande gelede oorlede