BETHLEHEM. – Die historiese, tradisionele reuse kersboom voor die Nativity Church in Bethlehem is vir die eerste keer in twee jaar versier.
Lees ook: 11 dood in massaskietery
Die burgemeester van Bethlehem het gesê “sommige mense sal sê dis onvanpas, maar diep in my hart voel ek dit is die regte ding om te doen, want Kersfees moet nooit gestop of gekanselleer word nie. Dit is vir ons die lig van hoop.”
Daar was sedert die begin van die oorlog geen vierings in die feesseisoen nie.
Bronne: BBC, Arab News, American Magazine
Lees ook: 11 dood in massaskietery





