Kies die regte skool vir jou kleuter, kies Kleuterzone

Lees ook :

Kleuterzone leer jou kinders Christelike beginsels en waardes soos om jou naastes lief te hê soos jouself. Daar is veilige speelgronde, gesonde spyskaarte en lekker aktiwiteite om jou kind te leer.

Kinders vanaf drie maande tot vyf jaar sal aanvaar word.

Kleuterzone het takke dwarsoor die land in Gauteng, Noord-Wes, Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en Mpumalanga.

Daar is ook franchise-geleenthede beskikbaar.

Besoek www.kleuterzonegroep.zo.za vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: MK8 Diamond Security se veiligheidswenke

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief