Kiloliters water stroom deur die strate van Belgravia, Herlear en Beaconsfield

Lees ook :

’n Watertoevoerpyp, op ’n hoë liggende gebied, by die hoek van Achillies- en Minervastraat in Herlear het gebars en stroom in alle rigtings.

Die teerpad het opgelig en die water stroom sterk

Die water stroom in beide rigtings van Hercules-straat. Op tot by Regimentstraat en af tot by Mainstraat. Die water stroom ook byna in elke straat wat met Achillies aansluit af.

FiND iT het Sello Matsie van Sol Plaatje-munisipaliteit genader vir kommentaar maar het geen terugvoering teen die tyd van publikasie ontvang nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief