Kimberley brei uit

Lees ook :

Het jy gewonder wat word skuins oorkant die Diamond Pavilion Mall gebou? Binnekort sal daar ‘n Engen-vulstasie, Steers en bakkery wees.

Ruwacon-boukontrakteurs, oorspronklik vanaf Bloemfontein, is tans besig met ‘n nuwe ontwikkeling in Oliverweg.

Volgens Philip Venter, bestuurder van die perseel, is hulle besig om ‘n nuwe Engen-vulstasie te bou. Daar sal ook ‘n Steers, bakkery en ‘n Absa-OTM wees.

Die bouery is al vanaf 7 Januarie 2019 aan die gang en hulle beplan om teen 23 Mei amptelik die karre te kan volmaak, vertel Philip.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief