Kimberley-DBV benodig jou hulp om flaminkkuikens te voer

Lees ook :

Die Dierebeskermingsvereniging in Kimberley doen ‘n beroep op vrywilligers om vanaf 09:00 vanoggend 26 Januarie 2019 te help met die voer van ’n nuwe broeisel flaminkkuikens wat gered is.

“Daar is nog honderde flaminkkuikens en eiers wat by Kamfers-dam gered moet word en hier is reeds oor die honderd kuikens wat by die DBV gevoer moet word. Bring asseblief ’n inspuiting en ou handdoek saam. Trek ou klere aan, want die outjies mors bietjie. Nooi julle vriende ook,” vra Debbie Clark van die DBV in Kimberley.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief