Kimberley-man na bewering vas vir oortreding in Zimbabwe

Lees ook :

’n Man van Kimberley is na bewering in Zimbabwe vir die oortreding van ‘n wet van die Parks and Wildlife Act in hegtenis geneem.

Brent Lunt, van Kimberley, tesame met Nyasha Mutendawafa, van Zimbabwe, is na bewering Maandag in Zimbabwe in hegtenis geneem.

Albei het vandag in die landdroshof op Harare verskyn. Die klag teen hulle is die oortreding van ‘n wet van die Parks and Wildlife Act van Zimbabwe. Hulle bly in aanhouding tot 18 Julie, is aan FiND iT bevestig.

FiND iT het navrae aan die polisie in Zimbabwe, sowel as Interpol, gerig en wag op terugvoer. FiND iT is in besit van ‘n dokument wat die beweerde misdaad opsom.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief