Kimberley-studente onder druk geplaas

Lees ook :

Kimberley-studente word onder druk geplaas weens resultate wat laat ontvang is, kort voordat registrasies sluit.

FiND iT het met ’n Kimberley-student aan Unisa gesels wat tot gister baie bekommerd was omrede sy nog nie haar eerste jaar se resultate ontvang het nie.

“Ek was baie bly toe ek my resultate uiteindelik ontvang het. Die personeel by Unisa se Kimberley-tak was nie baie behulpsaam nie. Hulle het nie regtig geweet wat aangaan nie en kon my nie help nie. Registrasies sluit volgende week en ek is baie bekommerd of my aansoek betyds deur die Suid-Afrikaanse posdiens afgelewer sal word,” verduidelik die student aan FiND IT.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief