Kleinhoewe-eienaar skiet glo op besoekende vriende – twee sterf

‘n Kleinhoewe-eienaar het glo twee besoekende vriende geskiet. Hulle het agterna in ‘n hospitaal gesterf.