Kom wees deel van die Tafel Lager Griekwas se jaarlikse bekendstellingsfunksie

Die geleentheid, wat beloof om ’n gesellige aand vol vermaak met goeie kos, bier en wyn te wees, is ’n aand waar daar spesiale aandag gegee word aan die borge, afrigters en spelers, asook die getroue ondersteuners wat die geleenthede bywoon. Elke persoon wat ‘n kaartjie het, kry ook...

Die geleentheid, wat beloof om ’n gesellige aand vol vermaak met goeie kos, bier en wyn te wees, is ’n aand waar daar spesiale aandag gegee word aan die borge, afrigters en spelers, asook die getroue ondersteuners wat die geleenthede bywoon.

Elke persoon wat ‘n kaartjie het, kry ook seisoenkaartjies vir die SuperSport Cup-tuiswedstryde. Daar sal ook gratis bottomless Tafel lager-, Tafel lager light bier en Twizzas beskikbaar wees.

Die Superhero-sanger, Jay, wat as een van die aand se grootste trekpleisters beskou word, sal die gaste vermaak.

Die spelers se SuperSport Rugby Challenge Kit sal ook bekend gestel word.

Tim Goodenough is die gasspreker vir die geleentheid en daar sal ook reg deur die aand gelukkige trekkings plaasvind.

‘n Aankondiging oor die hoofborg sal gemaak word en die unie is veral opgewonde om die nuwe afrigtingspan bekend te stel. Die Tafel Lager-rugbyspan, wat ook heelwat nuwe spelers het, sal ook die aand bekend gestel word.

Die kaartjies beloop R350 p.p. Jy kan ook tafels van 10 bespreek.

Besighede wat tafels koop, is welkom om branding by die geleentheid op te sit.

Kontak die unie vir kaartjies – 053 832 8773

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak