Konstabel eindig gyselaarsdrama met bloedbad

GAUTENG. – Konst. Thapelo Mashigo (32), verbonde aan Boschkop-polisiekantoor, het Dinsdag van ongeveer 08:00 tot kort voor middernag van sy familielede in Mamelodi-Oos, Pretoria, gyselaar gehou. Hy het sy neef (18) met sy dienspistool doodgeskiet en daarna sy eie lewe geneem net voor die spesiale taakmag (STF) van die polisie die huis kon betree. Brig. … Continue reading Konstabel eindig gyselaarsdrama met bloedbad