Korrektiewe dienste sê Stad Tshwane moet verskoning vra oor bewerings van wanbetaling

GAUTENG. – Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Donderdag bewerings van waninligting veroordeel, nadat die Stad Tshwane elektrisiteit by die departement se hoofkantoorgebou afgesny en dit met beweerde wanbetaling verbind het. Die DKD het die Stad Tshwane versoek om sy optrede te herevalueer en om verskoning aan te bied vir die skade wat volgens … Continue reading Korrektiewe dienste sê Stad Tshwane moet verskoning vra oor bewerings van wanbetaling