Korrupsie-bewerings by Knysna-munisipaliteit na Valke verwys

WES-KAAP. – Bewerings van korrupsie by die Knysna-munisipaliteit is na die Valke vir ondersoek verwys. Dit is Dinsdag tydens ’n voorlegging deur die Wes-Kaapse departement van plaaslike regering aan die provinsiale parlement se staande komitee bekend gemaak. Dave Bryant, DA-LPW en woordvoerder oor plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê die bewerings van finansiële wangedrag betrek … Continue reading Korrupsie-bewerings by Knysna-munisipaliteit na Valke verwys