Korrupsiesaak teen Dudu Myeni uitgestel

Nuusflits, Uitgawe 1,514, Monday 22 April 2024 Lees ook: Polisie getuig verdagte was verbaas Meyiwa-saak word nog ondersoek RICHARDSBAAI. – Die korrupsiesaak teen Dudu Myeni is uitgestel tot 10 Mei terwyl dit na die Johannesburgse hooggeregshof geskuif word. Myeni was weens swak gesondheid nie in die hof nie. Die prokureur vir haar medebeskuldigde, Trevor Mathenjwa, … Continue reading Korrupsiesaak teen Dudu Myeni uitgestel