“Baie dankie aan Hoërskool Noord-Kaap vir ‘n baie kompeterende dag se krieket. Dit was ‘n voorreg om met julle te kon meeding. Baie geluk aan die 1ste-span wat vir Noord-Kaap wen met 19 lopies in ‘n baie spannende wedstryd.”
Wedstryd-uitslae:
O/19A-WEDSTRYD
DIAMANTVELD 220/10 in 48.2
beurte
Stafan Swart 51 Lopies
Erlank Barnard 50 lopies
CJ Marx 41 lopies (nie uit nie)
NOORD-KAAP 201/10 in 42.4
beurte
Rudolf Lubbe 4/41 in 7.4 beurte
Charl Burger 2/25 in 7 beurte
Harm Duvenhage 2/34 in 8 beurte
DIAMANTVELD O/19A WEN MET 19 LOPIES
O/15A-WEDSTRYD
Diamantveld 94/10
Noord-Kaap 95/4
Noord-Kaap wen met 6 paaltjies
https://www.facebook.com/trotsdiamantveld/posts/2300518443299974