KYK: Brand by Paarl-hospitaal vinnig in bedwang gebring
WES-KAAP. – ’n Klein gedeelte van die Paarl-hospitaal is vroeër vandag deur ’n brand geraak, maar die vlamme is vinnig in bedwang gebring. Stephen Korabie, die uitvoerende burgemeester van Drakenstein-munisipaliteit, sê in ‘n video-opname (hier onder) ‘n elektriese voertuig wat aan die brand geraak het, het glo die brand veroorsaak. Robyn Thomson, woordvoerder vir die … Continue reading KYK: Brand by Paarl-hospitaal vinnig in bedwang gebring
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed