KYK: Dodelikste skietvoorval in jare in Australië
AUSTRALIë. – ‘n Skietvoorval het vroeër vandag (Sondag) by Bondi Beach in ‘n openbare plek plaasgevind. 10 mense is deur die New South Wales Police Force in ‘n verklaring as dood bevestig, insluitend een man wat ‘n verdagte skieter was. Die tweede verdagte skieter is in ‘n kritieke toestand. Die voorval het tydens die Joodse … Continue reading KYK: Dodelikste skietvoorval in jare in Australië
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed