KYK: Helikopter ná plaasaanval vir boer ontbied
WES-KAAP. – ’n Boer (56) is Donderdagmiddag in ’n kritieke toestand na ’n hospitaal in Kaapstad gevlieg nadat hy tydens ’n plaasaanval tussen Elandsbaai en Lambertsbaai ernstig beseer is. West Coast Medical Rescue het verskeie oproepe ontvang oor ‘n boer wat wreed aangerand is en het hulle na die toneel gehaas. Die boer is aanvanklik … Continue reading KYK: Helikopter ná plaasaanval vir boer ontbied
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed