Kyk: Jong man staan vir vriend op teen rassisme

‘n Uitsmyter by die deur het Thabiso glo voorgekeer en gesĂȘ dat hy nie op die perseel toegelaat kan word indien hy nie deur ‘n wit persoon vergesel word nie.