KYK: Klag van crimen injuria teen Mbalula, Malema en Gade oor ‘vals’ verkragtingbeskuldiging
OOS-KAAP. – Jaco Pieterse, die hoof van Bergview College, het Vrydag strafregtelike klagtes van crimen injuria teen Fikile Mbalula, die sekretaris-generaal van die ANC, Julius Malema, leier van die EFF en Fundile Gade, LUR vir Onderwys in die Oos-Kaap, aanhangig gemaak. Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van AfriForum, sê Pieterse is deur adv. Gerrie Nel … Continue reading KYK: Klag van crimen injuria teen Mbalula, Malema en Gade oor ‘vals’ verkragtingbeskuldiging
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed