KYK: Ma sê God van Israel hou haar en dogter veilig in Israel
Michele Potgieter en Mari-Alena (23), ‘n ma en dogter, albei van Suid-Afrika en die Oekraïne, is tans in Tel Aviv, Israel, waar Mari-Alena behandeling vir kanker ondergaan. Nie net het hulle ervaring met die aanvalle tussen die Oekraïne en Rusland nie, maar is nou ook deel van die gebeure in Israel waar die geluide van sirenes, … Continue reading KYK: Ma sê God van Israel hou haar en dogter veilig in Israel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed