KYK: ‘n Niggie en neef voor skool in Brits ‘ontvoer’

‘n Niggie en haar neef is vanoggend onderweg skool toe in Hartbeespoortdam deur verdagtes in Brits voor ‘n laerskool ontvoer.