KYK: NDBV beskryf gruwel-pluimveeboerderye, kriminele klagtes volg
Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel. MPUMALANGA. – Die NDBV is na pluimveeboerderye naby Delmas, wat deur Daybreak Foods bedryf word, uitgeroep. Uitgehongerde hoenders, kannibalisme en die lyding wat hulle daar aanskou het, is as “onbegryplik gruwelik” beskryf. Die organisasie sĂȘ in ‘n verklaring duisende hoenders is besig om van die honger te sterf, … Continue reading KYK: NDBV beskryf gruwel-pluimveeboerderye, kriminele klagtes volg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed