KYK: Pastoor en ander verdagtes saai chaos by skool en gryp kinders

GAUTENG. – Drie mans, insluitend pastoor Paseka Mboro, het Maandagmiddag chaos by Laerskool Matshidiso in Katlehong gesaai. Onderwysers en leerders is gewelddadig gedreig, waarna twee kinders met geweld verwyder is. Die oorspronklike video is op Yusuf Abramjee se X-rekening geplaas. Nuusflits het dit aangepas om nie die kinders se gesigte te wys nie. Steve Mabona, … Continue reading KYK: Pastoor en ander verdagtes saai chaos by skool en gryp kinders