KYK: Rowers ná 2 afsonderlike Mall-rooftogte in Mangaung gesoek

VIDEO-OPNAMES NUUSFLITS VERSKAF IN BERIG. BLOEMFONTEIN – Die polisie in Mangaung Metro het ’n grootskaalse soektog van stapel gestuur nadat twee juwelierswinkels op dieselfde dag, maar in twee verskillende winkelsentrums, die Northridge Mall en Mimosa Mall, deur gewapende rowers geteiken is. Lt.kol. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, sê die eerste rooftog het Sondagoggend omstreeks 09:45 by Northridge … Continue reading KYK: Rowers ná 2 afsonderlike Mall-rooftogte in Mangaung gesoek