KYK: Verdagtes in video vir ‘kindermishandeling’ vasgetrek
GAUTENG. – Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) het die vinnige inhegtenisneming van drie verdagtes aangekondig, ná die verspreiding van ’n video op 29 Julie 2025. Die video toon ’n jong seun wat dwelms in ’n bottelnek vir sy ma aansteek. Sy moedig hom aan om self te rook, alles in die teenwoordigheid van ander volwassenes. Die … Continue reading KYK: Verdagtes in video vir ‘kindermishandeling’ vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed